MP3JOSS

Stuur Groete aan Mannetjies Roux - Laurika Rauch & Christopher Torr | Camille van Niekerk cover

Stuur Groete aan Mannetjies Roux - Laurika Rauch & Christopher Torr | Camille van Niekerk cover

Choose Download Format

Download MP3 Download MP4

Details

TitleStuur Groete aan Mannetjies Roux - Laurika Rauch & Christopher Torr | Camille van Niekerk cover
AuthorCamille van Niekerk
Duration2:50
File FormatMP3 / MP4
Original URL https://youtube.com/watch?v=NoJD07n_FeU

Description

2020 update: Camille’s debut Afrikaans album, ‘Hier het ek jou gevind’ is available now! Visit https://go.camillevanniekerk.com/album to listen!

This is one of the very first Afrikaans songs my husband shared with me. I absolutely love singing it! If you enjoy it, please subscribe for a new song each week: https://goo.gl/hsuQz2

Please remember to LIKE, SHARE, and COMMENT! I love hearing from you :)

Website: http://www.camillevanniekerk.com/
SoundCloud: https://soundcloud.com/camillevanniekerk
Facebook: https://www.facebook.com/camillevanniekerkmusic/

Lyrics:

My oom se motor is ‘n ou masjien
Hy maak dit vol met dieselien
En hy sing in die strate as hy ons kom sien
My oom is oud en ek is skaars dertien

My oom drink koffie en my tannie tee
Ek vra oor die reën en hy sê ja-nee
En hy drink soet koffie met sy een oog toe
En hy praat weer oor die drie van Mannetjies Roux

O stuur ons net so ‘n bietjie reën
My oom het ‘n tenk vol dieselien
En seën my pa en seën my ma
En my oom op sy plaas in Afrika

Maar my oom het gesukkel op die plaas
Want die son was te warm en die reën te skaars
En die man van die bank het net sy kop geskud
Want my oom, ja my oom was te diep in die skuld

My oom se motor is ‘n ou masjien
Hy maak dit vol met dieselien
En hy ry na die lande in die oggenddou
Die lande vaal en sy oë grou

O stuur ons net so ‘n bietjie reën
My oom het ‘n tenk vol dieselien
En seën my pa en seën my ma
En my oom op sy plaas in Afrika

En as jy in die oggend in die lande stap
Hoor jy nog sy motor met sy klak-klak-klak
Maar my oom, ja my oom se oë’s nou albei toe
In sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux

O stuur ons net so ‘n bietjie reën
My oom het ‘n tenk vol dieselien
En seën my pa en seën my ma
En my oom op sy plaas in Afrika

🎧 Just For You

🎵 Eternity - Alex Warren 🎵 Love The Way You Lie - Eminem Feat… 🎵 Born Again Freestyle - Samba Jean-Baptiste 🎵 Love Me Not - Ravyn Lenae 🎵 Not Like Us - Kendrick Lamar 🎵 Pink Pony Club - Chappell Roan 🎵 All The Way - Bigxthaplug Feat. Bailey… 🎵 Sex On Fire - Kings Of Leon 🎵 4X4 - Travis Scott 🎵 Beautiful People - David Guetta & Sia 🎵 Be Mine - Kamrad 🎵 Soda Pop - Kpop Demon Hunters Cast